SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.14 número4Towards a clearer definition and understanding of "indigenous community" for the purposes of the intellectual property laws amendment bill, 2010: an exploration of the concepts "indigenous" and "traditional"Protecting traditional knowledge: does secrecy offer a solution? índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Potchefstroom Electronic Law Journal (PELJ)

    versão On-line ISSN 1727-3781

    Resumo

    WET, S de; OOSTHUIZEN, H  e  VISSER, J. DNA profiling and the law in South Africa. PER [online]. 2011, vol.14, n.4, pp.171-207. ISSN 1727-3781.

    DNA-getuienis is tans van wesenlike belang in die arsenaal van getuienis wat in strafsake gebruik word. Ten einde die optimale gebruik van DNA-getuienis in strafregtelike verrigtinge te verseker, is dit noodsaaklik dat regslui met die wetenskaplike basis en die aanbieding van sodanige getuienis vertroud moet wees, sowel as die moontlike slaggate daarvan. In 'n poging om die regsprofessie met agtergrond van hierdie komplekse en bruikbare tipe getuienis te voorsien, word daar in hierdie artikel na die bio-chemiese aard van DNA, DNA profilering en die aanwending daarvan in strafsake, die versamelingsproses van DNA en ontleding in die Biologie Eenheid van die Forensiese Wetenskap Laboratorium van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gekyk. Die aanbieding van DNA-getuienis in die howe word ge-evalueer en die toekoms van DNA-getuienis, insluitende wetgewende hervorming, asook die daarstelling van 'n DNA-databasis, word bespreek.

    Palavras-chave : DNA; Profiling; Evidence; DNA Analysis; Forensic; Scientific evidence; Criminal; Trial; Law of Evidence; Crime Scene.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )