SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 número3Poverty and human dignity: The magisterium of the Catholic Church on the interaction between the twoAnalysing the contributory role of the accounting profession to save our planet índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    COMBRINK, HJ Bernard. Prof Ernst F Kotzé: Sy rol as taalkundige in Die Bybel: 2020-vertaling. Tydskr. geesteswet. [online]. 2023, vol.63, n.3, pp.481-487. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n3a6.

    Prof. Kotzé, voorsitter van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (2003-2012), was vanaf die beginfase van die projek betrokke by die identifikasie van taalkundiges en oorhoofse beplanning. Hy was voorsitter van die Taalkundige Advieskomitee, lid van die Begeleidingskomitee, die Redaksionele Komitees van die Ou Testament en die Nuwe Testament, asook taalkundige in verskeie boekspanne. Vanuit sy breë taalkundige en semantiese agtergrond het hy deurlopend 'n reusebydrae tot die vertaling gelewer. Hy was en bly steeds bereid om noukeurig enige navraag te beantwoord. Met sy talle bydraes op die radio, webblad van die projek en elders, het hy die taalkundige uitdagings verbonde aan die projek helder en verstaanbaar breër bekendgestel.

    Palavras-chave : Bybelgenootskap van Suid-Afrika; Bybelvertaling; Begeleidings-komitee; Redaksionele Komitees; Taalkundige Komitee; huisstylgids; taalkundige; Fauna en Flora; sintaks; aanspreekvorms; Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns; Afrikaanse Woordelys en Spelreëls.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )