Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751
Resumo
BRINK, Chris. Nabetragting oor die taaldebat op Stellenbosch. Tydskr. geesteswet. [online]. 2022, vol.62, n.2, pp.412-424. ISSN 2224-7912. https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n2a9.
Hierdie meningsartikel is 'n persoonlike retrospektiewe blik op en nabetragting oor die twintig jaar van openbare taaldebat op Stellenbosch. Ek bied dit aan as 'n alternatiewe perspektief op die heersende narratief oor hierdie gebeure wat uit die geledere van die taalstryders kom.












