SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 número2The theme of love in Tristia by NP van Wyk Louw and his "Groot ode" as a love elegyAuthor bibliographies, big-data networks and the position of writers such as NP van Wyk Louw in the literary canon índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    VAN VUUREN, Helize. Louw bevry: 'n Riff op 'n naat. Tydskr. geesteswet. [online]. 2020, vol.60, n.2, pp.508-533. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2020/v60n2a17.

    NP van Wyk Louw (1906-1970) se digterlike oeuvre bestaan uit ses digbundels, vier tussen 1935 en 1942, geskryf in Suid-Afrika, en twee tydens sy verblyf in Amsterdam in die vyftigerjare, Nuwe verse (1954) en Tristia en ander verse voorspele en vlugte 1950-1957 (1962). Dié laaste twee digbundels sien ek hier as sy laatwerk (laaste werk, later in sy lewe geskryf), waarmee hy sy oeuvre afsluit (na 'n ernstige hartaanval in 1961 was hy minder gesond, en het na Tristia in 1962 - verse uit die vyftigerjare in Europa - tot met sy dood agt jaar later, nooit weer 'n digbundel gepubliseer nie). Die term "laatwerk" word nie geproblematiseer nie, slegs gebruik om te onderskei tussen sy vroeëre werk (1935-1942) en aan te dui dat dié twee bundels, hier ter sprake (1954-1962) sy digterlike oeuvre afsluit. Die term word gebruik soos in Duitse literatuurkritiek en musikologie, waar "Spätstil" (laatstyl) 'n merker is van waar werke in 'n oeuvre inpas.

    Palavras-chave : NP van Wyk Louw; laatwerk; laatstyl; apartheid; bontheid; narwal; Afrikaanse poësie; Nuwe verse (1954); Tristia (1962); Paul Celan; kanonisering; Jacques Derrida; Xam; Khoi-San; Trafalgar High School; DJ Opperman; apartheid; Afrikanernasionalisme; African Political Organisation; Afrikaans; GR von Wielligh; Afrikaanse poësie; Suid-Afrikaanse letterkunde.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )