SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 número2NP van Wyk Louw's ideal of justiceRelativisation in the poetry of NP van Wyk Louw índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    BOTHA, Willem J. Die daad onthul (im)moraliteit. Tydskr. geesteswet. [online]. 2020, vol.60, n.2, pp.366-379. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2020/v60n2a8.

    Van Wyk Louw se dramatiese werk word gekenmerk deur verskillende manifestasies van die daad. Die betekenisonderskeidings van doen en daad in die genoemde werke het in die verlede egter tot aansienlike kontroversie aanleiding gegee, veral in die beoordeling van die versdrama Germanicus. Die karakter Germanicus is van sogenaamde daadloosheid beskuldig. In hierdie bespreking word vier betekenisonderskeidings van die leksikale item daad binne die Germanicus-konteks ondersoek. Dit word gedoen teen die agtergrond van die feit dat dit verskillende manifestasies is van die konsep DAAD. Uit die ontleding van die voorbeeldmateriaal uit Germanicus word aangetoon dat die betekenisnuanse "moraliteit" eksplisiet of implisiet deur sekere betekenisonderskeidings van daad "gedra" word. Uiteindelik dra die komplekse verweefdheid van daad en moraliteit daartoe by dat Germanicus nie in 'n posisie was om 'n morele keuse te maak nie.

    Palavras-chave : konsep; daad; objektiewe; subjektiewe; moraliteit; konstruering; versmelting; Germanicus; Tiberius.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )