SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número4A critical assessment of a few of the literary prizes awarded by The South African Academy for Science and ArtsA preliminary investigation into the state of education after 1994 in selected schools in the Western Cape índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

DU TOIT-BRITS, Charlene  e  BLIGNAUT, Henry. Posisionering van voortgesette selfgerigte leervaardighede in een-en-twintigste-eeuse onderwys. Tydskr. geesteswet. [online]. 2019, vol.59, n.4, pp.512-529. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2019/v59n4a4.

Selfgerigte leer (SGL) word in een-en-twintigste-eeuse raamwerke as ʼn kritieke vaardigheid vir leerders beskou ten einde hulle te kan voorberei op ʼn onvoorspelbare, snelveranderende opvoedingswêreld, waar gefokus moet word op die eise van die vierde industriële revolusie. Hierby aansluitend behoort 'n geslaagde onderwysstelsel die leemte tussen hoe en wat leerders leer en wat die ekonomie vereis sinvol aan te spreek deur geskooldes toe te rus om vaardighede te ontwikkel wat tersaaklik vir die arbeidsomgewing is. Die rasionaal van hierdie artikel is derhalwe dat opvoedkundige investering in die ekonomie - en daarmee skoling van leerders in voortgesette (lewenslange) SGL - onontbeerlik is en 'n sinvolle onderwysstelsel onderlê.

Palavras-chave : onderwysstelsel; leer; onderwyser; selfgerigte leer; selfgerigtheid; leerders; voortgesette vaardighede; een-en-twintigste eeu.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons