SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número4-1The profile of the adult male as a mentor for adolescent boys from the West coast índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    BOTMA, Gawie. Loerbroer en biegbank: Die uitwysing van rassisme deur die postapartheid- Suid-Afrikaanse media. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.4-1, pp.736-751. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n4-1a8.

    Die voortdurende debat oor die rol van die media in die samelewing word in hierdie artikel verryk deur die identifisering van twee nuwe metaforiese beskrywings: loerbroer en biegbank. Die beskrywings spruit uit ʼn Foucaultiaanse lesing van die wisselwerking tussen mag/kennis en die rol van die media in diskoerse wat in die samelewing om hegemonie meeding. Die toepassing daarvan werp lig op die dekking van insidente van beweerde rassisme in die Suid-Afrikaanse media oor die laaste paar jaar. Die artikel toon aan hoe daar ondanks diversiteit in die media tog ʼn patroon ontstaan wat deur die loerbroer en biegbank beskryf kan word.

    Palavras-chave : biegbank; dissipline; Fairclough; Foucault; grense; kritiese diskoersanalise; loerbroer; media; postapartheid; rassisme; sosiale media; Suid-Afrika.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )