SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número2Ubuntu values: societal and educational expectationsThe constitution, education authorities and the road ahead for single medium Afrikaans schools índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    STRAUSS, Danie. Ontstrengeling: Die basis van samelewingsvry-hede en godsdiensvryheid. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.2, pp.330-343. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n2a8.

    Omdat die geskiedenis van samelewings en die besinning daaroor dikwels na totalitêre praktyke neig word in hierdie artikel spesifiek die aandag op die betekenis van die ontstrengeling of vertakking van die Westerse samelewingserfenis gevestig. Inleidend word daarom allereers vlugtig na die plek van oortuigingsvryhede in Suid-Afrika gekyk en daarna word dieper ingegaan op die aard en implikasies van differensiasie van die samelewing oor millennia.1

    Palavras-chave : Persoonlike vryheid; samelewingsvryhede; tradisionele samelewings; kerklike eenheidskultuur; Roomse verkerkliking; samelewingsdifferensiasie; Humanisme; Ateïsme; regsbelange; regstaat.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )