SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    STRAUSS, Danie. Gemeenskappe in 'n gedifferensieerde samelewing. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.1, pp.138-160. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n1a10.

    Op die basis van verskillende tipes grondbegrippe ondersoek hierdie artikel die aard van verskillende wyses van omgang en verkeer in 'n gedifferensieerde samelewing - as alternatief op die eensydighede van individualistiese en universalistiese samelewingsbeskouings. Jellinek verwys selfs na hierdie twee sienings as wêreldbeskouings. Dit verantwoord die aard van maatskapsverhoudinge, gemeenskapsverhoudinge en verbandsverhoudinge en sluit af met 'n saaklike bespreking van enkele grondmomente van die wysgerige grondidee waarmee Goosen opereer.

    Palavras-chave : Geheel-dele; individualisme; atomisme; universalisme; holisme; polis; vorm-materie motief; elementêre grondbegrippe; saamgestelde grond-begrippe; tipe begrippe; begripstransenderende kennis; solidêre eenheidskarakter; permanente gesagstruktuur; maatskapsbetrekkinge; gemeenskappe; verbande; soewereiniteit-in-eie-kring; logiese skepping; redelike orde.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )