SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    STRAUSS, Danie. Die debat oor die moderne staat. Tydskr. geesteswet. [online]. 2016, vol.56, n.3, pp.876-880. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2016/v56n3a10.

    In hierdie saaklike toetrede tot die debat oor reg en staat word aandag geskenk aan enkele verdiepende wysgerige insigte, waaronder die verskil tussen aspekte en entiteite en die onderskeiding tussen modale wette en tipiese wette, tussen modale universaliteit en tipe-gespesifiseerde universaliteit. Aandag word ook kortliks aan die eensydighede van beide individualistiese (atomistiese) en universalistiese (holistiese) benaderings gegee - tekortkominge wat te bowe gekom kan word indien erns gemaak word met die ontiese beginsels van soewereiniteit-in-eie-kring en universaliteit-in-eie-kring.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )