SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.64 número1The Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind themThe fork in the road? British reactions to the election of an apartheid government in South Africa, May 1948 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Historia

    versão On-line ISSN 2309-8392versão impressa ISSN 0018-229X

    Resumo

    PRETORIUS, Sian E.. Poor whitism: The fictional volksmoeder in South African novels, 1920s-1940s. Historia [online]. 2019, vol.64, n.1, pp.65-90. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2019/v64n1a4.

    Die verskynsel van die "armblanke" onderwerp het die akademiese-, vermaaklikheids-en mediasfere, veral gedurende die eerste deel van die twintigste eeu, gedomineer het. In hierdie artikel word die uitbeelding van armblanke vroue in Suid-Afrikaanse fiksie en nie-fiksie ondersoek om vas te stel hoe hierdie twee skryfvorme oorvleuel het. Deur hierdie twee tipes literatuurstyle te kombineer, word daar gepoog word om te wys dat realistiese romans van die eerste helfte van die twintigste eeu as kultuurhistoriese bronne in hulle eie reg beskou kan word. In hierdie artikel word die gemarginaliseerde armblanke vrou ondersoek in terme van die "volksmoeder"-konsep deur te bespreek hoe die betrokke romans hierdie nie-akademiese literatuur vorm herdefinieer.

    Palavras-chave : armblankes; armoede; vroue; volksmoeder; literere teks; kultuurgeskiedenis; romans; fiksie en nie-fiksie; Afrikaanse letterkunde; Carnegie Kommissie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )