SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Historia

    versão On-line ISSN 2309-8392versão impressa ISSN 0018-229X

    Resumo

    DU BOIS, Duncan. The "coolie curse": The evolution of white colonial attitudes towards the Indian question, 1860-1900. Historia [online]. 2012, vol.57, n.2, pp.37-67. ISSN 2309-8392.

    Gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu het Natal die tuiste van meer as 50 000 Indiese immigrante geword. Op versoek van minder as 50 suikerboere het koloniale Natal begin met 'n arbeidsbedeling wat aldus die mening van Goewerneur John Scott slegs as 'n "kleinskaalse eksperiment" beskou was. Nieteenstaande die waardering vir hulle bydrae as arbeiders tot die sukses van suikerproduksie, was blanke koloniste nogtans verbitterd teenoor Indiers as setlaars nadat hulle inboekstelsel kontrakte verstryk het. Hierdie misnoë was verder aangevuur deur die instroming van handelaars en ongekontrakteerde Indiers in Natal na 1875, en was ook duidelik verwoord in gepubliseerde opinie asook diskriminerende wetgewing. Teen die 1890s het Natal se anti-Indier wetgewing ontaard in 'n imperiale kontroversie wat selfs die toekoms van M.K. Ghandi beinvloed het. Hierdie artikel poog om die evolusie van blanke setlaars se houding ten opsigte van die destydse sogenaamde "coolie curse" te ontleed.

    Palavras-chave : Natal Kolonie; gekontrakteerde arbeiders; setlaar; suiker bedryf; inboekstelsel; stemreg; Gandhi; Escombe; Robinson..

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )