SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Town and Regional Planning

    versión On-line ISSN 2415-0495versión impresa ISSN 1012-280X

    Resumen

    HUCHZERMEYER, Marie et al. Stedelike grondhervorming in suid-afrika: wenke vir stedelike beleid en beplanning. Town reg. plan. (Online) [online]. 2019, vol.75, pp.91-103. ISSN 2415-0495.  https://doi.org/10.18820/2415-0495/trp75i1.10.

    Daar is relatief min navorsing gedoen rondom stedelike grondhervorming binne die groter grondhervormingsdebat. Hierdie artikel ondersoek hoofuitgangspunte wat die grondhervormingsgesprek dryf. Die skrywers ontwikkel ook bestaande bydraes om die debat te verbreed. Dit word gedoen deur onderskeiding van die kenmerke van stedelike grondbesit, en oorweeg hierdie eienskappe in terme van die implikasies wat hulle het op grondhervorming. Dit hersien ook, wat mees onlangs in hierdie gebied bereik is, die nasionale konsensus oor grondhervorming en beplanning en sluit af met voorstelle hoe die proses van stedelike grondhervorming vorentoe geneem kan word.

    Palabras clave : beleid; beplanning; grondbesit; grondhervorming; stedelik; Suid-Afrika.

            · resumen en Inglés | Otros     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )