SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    BUYS, P.J.  y  MUSWUBI, Aaron T.. Die ontsluiting van bybelse sleutelbeginsels vir die hantering van strydvrae oor liturgiese musiek vanuit 'n missio Dei perspektief - 'n basiese teoriese studie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-13. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1936.

    Hierdie artikel ondersoek bybelse sleutelbeginsels vir die hantering van strydvrae oor liturgiese sang en musiek vanuit Romeine 14:1-15:13 en die implikasies daarvan vir 'n missionale kerk. Die beginsels wat vanuit hierdie Skrifgedeelte ontsluit word, kan sinvol toegepas word op 'n verskeidenheid van sake wat nie-essensieel van aard is, maar waaroor daar oral en altyd skerp standpuntverskille in kerke voorkom. Dit sluit debatte oor musiek en sang in die erediens in. Die multikulturele konteks waarin kerke hulle bevind vra na duidelike beginsels wat as uitgangspunte in debatte oor liturgiese musiek kan dien. Die doel van hierdie artikel is nie net om baie tyd en energie wat dikwels aan sulke debatte bestee word, te verminder nie, maar ook om strydvrae om te keer in positiewe opbouende en verrykende ontmoetings, en die kerk se missionale getuienis oor eenheid en verskeidenheid te versterk.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )