SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    POTGIETER, Raymond. Pas getroud in Wittenberg 1523 - en toegewyd tot die Lutherse Reformasie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.v49i1.2029.

    Protestantse leerstellings het die heilswaarde van die Rooms-Katolieke spiritualiteit van die sestiende eeu bevraagteken. Baie monnike en nonne het gevolglik hulle kloosters verlaat. Een van hulle was Elisabeth von Meseritz wat haar pad na Wittenberg gevind het. Daar is sy getroud en het die eerste protestantse lied as 'n vrou geskryf wat duidelik ondersteunend van die Lutherse Hervorming was. Die eenvoud van Elisabeth se storie is 'n projeksie van die een belangrike gebeurtenis van haar lewe na die volgende. Dit het die kompleksiteit van die konteks en die invloede wat voortgegaan het om haar lewe te vorm, geïgnoreer. In plaas daarvan om net op die voor die hand liggend hooftrekke van haar storie te fokus, maak hierdie artikel voorsiening vir die ontwikkeling van 'n verrykende storie met begrip vir die vroeë Protestantse sestiende eeuse vrou van die Lutherse Hervorming.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )