SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    ZUIDDAM, Benno A.. Godsspraak als drijfveer, standaard en model voor gebed bij Clemens van Rome aan de Corinthieërs. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-10. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1939.

    Die eerste brief van Clemens Romanus aan die Korintiërs vertoon 'n afhankelijkheid van heilige Skrif en gebed. In die konteks van hierdie vroegchristelike brief is dit die Skrif wat gebed bevorder en vorm gee. Clemens het vir sy kennis van God staatgemaak op God se skriftelike openbaring, aangesien hy die Skrif beskou as Godsspraak in terme van inhoud en gesag. Die kerkvader nader God daarvolgens in sy gebedsantwoord op die Skrif. Die doel van gebed by die kerkvader is onder meer gerig daarop dat menslike gedrag gehoorsaamheid moet vertoon aan God se geopenbaarde Woord. Die vorm van gebed in Clemens se eerste brief aan die Korintiërs is dan ook grootliks aan die Skrif ontleen, beide in die woorde en uitdrukkings wat hy hanteer. Die agenda en die inhoudspunte van gebede in hierdie vroegchristelike brief word ook deur die heilige Skrifte bepaal. Op hierdie wyse is Godsspraak dryfveer, standaard en model vir gebed by dié kerkvader.

            · resumen en Inglés     · texto en Holandés     · Holandés ( pdf )