SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    SCHOLTZ, Jacob J.. Die koninkryk van die hemele en Matteus 10. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.01-08. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel bespreek die sendingdiskoers in Matteus 10 en beweer dat dit 'n enkele sendingopdrag is wat twee diskrete tydperiodes dek wanneer die evangelie van die koninkryk verkondig is. Hierdie sendingopdrag is tydens Christus se eerste koms aan die 12 apostels gegee om die evangelie van die koninkryk net in Israel te verkondig. Omdat 'hierdie geslag' die onvergeeflike sonde gedoen het, is hierdie sendingopdrag uitgestel en sal hervat word tydens die Verdrukking wanneer die komende Koning Joodse boodskappers sal magtig om weer die evangelie van die koninkryk te verkondig - hierdie keer tot getuienis vir al die nasies. Hierdie artikel stel 'n chiastiese struktuur vir Matteus 9:36-11:1a voor wat gebaseer is op hierdie siening van die sendingdiskoers in Matteus 10. Daarna word elke afdeling van die teks kortliks bespreek. Alhoewel die Kerk toepassings uit hierdie diskoers kan maak, word geargumenteer dat Matteus 10:5b-42 nie na die Kerk-era verwys nie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )