SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    WIELENGA, Bob. Vernuwing en rekonstruksie: Heilige Skrif in Esra-Nehemia - 'n Missionêre lesing. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.141-149. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel ondersoek ons die missionêre moontlikhede van die tweedelige boek Esra-Nehemia. Ons stel dat die geskrewe woord van God 'n hervormende krag in die samelewing is deur die bemiddeling van die kerk. Dit impliseer dat geestelike vernuwing sosiale rekonstruksie voorafgaan. Ons doen historiese, kanoniese en eksegetiese ondersoek na die boek om 'n grondslag te lê vir 'n missiologiese beskouing van die resultate van hierdie ekskursie in die Bybelwetenskapveld. Ons sluit af met die formulering van missionêre gevolgtrekkings om te dien as wegwysers vir die ontwikkeling van 'n toepaslike sendingsteologie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )