SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número2Theocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debateLuther's moral synthesis: Occamism, Christian mysticism and the idea of being índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    DE WET, Fritz W.  y  PIETERSE, Hennie J.C.. Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel vorm deel van die tweede fase van die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie. Die probleem wat ondersoek word, het te doen met die onvermoë om rekening te hou met verskuiwings in die onderliggende metateoretiese voorveronderstellings in die praksis van prediking, sowel as in die aanpak van wetenskaplike navorsing in die vakgebied van Homiletiek. Ons fokus op die invloed van metateoretiese voorveronderstellings in die kommunikatiewe dimensie van werklikheidsbeskouing, hermeneutiese beskouinge rakende die kommunikatiewe veld wat werksaam is tydens die homiletiese proses, asook op die verrekening van wetenskapsteoretiese beskouinge met die oog op 'n verantwoordelike uitvoer van die wetenskaplike taak. Die artikel kulmineer in 'n beskrywing van hoe een van die navorsers 'n voorbeeld van sy eie onlangse homiletiese navorsing rakende profetiese prediking in 'n konteks van armoede interpreteer, wanneer die onderliggende metateoretiese standpunte eksplisiet verreken word.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )