SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2-3Points of departure for the state in the Institutes of Calvin compared with points of departure of the South African Bill of Rights (1996)The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of Unity índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    SNYMAN, G.F.. 'n Etiek van Bybellees en 'n hermeneutiek van weerloosheid. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.259-282. ISSN 2305-0853.

    Na aanleiding van Van der Walt (2008) se voorstel vir Skrif-benadering as brug tussen Skrifbeskouing en Skrifverklaring, stel die skrywer 'n hermenutiek van weerloosheid voor met die doel om 'n Bybelleesproses te fasiliteer waarvolgens daar nie meer vir mense Bybel gelees word nie, maar mét hulle. So 'n hermeneutiek stel die Bybelleser in staat om te sien wat die effek van 'n bepaalde Skrifverklaring op ander mense is en waarvoor hy of sy verantwoordelikheid moet neem. In die opvolgende bespreking word eerstens gekyk hoe 'n bepaalde soort Bybellees mense weerloos stel en tweedens hoe 'n hermeneutiek van weerloosheid hierdie weerloosstelling in die oopte bring.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )