SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número3-4Doing trinitarian theology: Primary references to God and imaginationBasic theoretical starting points on the character and foundation of a scriptural based liturgy índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    DU TOIT, A.B.. Die vertaling van Romeine: 'n Aantal hardnekkige hoofpyne. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.581-602. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel konsentreerop 'n aantal linguistiese manifes-tasies in Romeine wat voortdurend aan eksegete en vertalers hoofbrekens besorg. Aandag word aan die δικαι-groep, oi αγιοι, en Χριστω/κνρίω, hiperboliese kontraste, πνενµα, οργή en οµοιώµα gegee. Verskillende vertalings word bespreek en moontlike oplossings aangebied. Wanneer vertalers gekonfronteer word met vertalingsprobleme is hulle geneig om al te gemaklik terug te val in die veiligheid van tradisionele vertalings, selfs al sou laasgenoemde die werklik kontensieuse punte bloot kamoefleer. Om met die teks te bly worstel, selfs al sou dit foutlopies insluit om daardeur mettertyd vordering te maak, is wetenskaplik meer verantwoord as valse sekerheid.

    Palabras clave : Bybelvertaling; forensiese verstaan; Gees of gees; heiliges; in Christus; linguistiese konteks; Romeine.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )