SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 número1Reflecting on our past: Reconciling a divided nation through listeningThe central place of a life - and worldview índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Koers

    versión On-line ISSN 2304-8557versión impresa ISSN 0023-270X

    Resumen

    BRUGGER, Tobias  y  KRETZSCHMAR, Louise. Integrating Christian living and international management. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.1, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.4102/koers.v80i1.2206.

    Hierdie artikel ondersoek die moontlikheid hoe 'n Christelike lewenswyse en internasionale bestuurspraktyk geïntegreer kan word. Ons redeneer dat dualistiese en onderwerpende opvattinge oor die verhouding tussen geloof en werk in internasionale bestuursteorie en in sommige Christelike Teologiese benaderinge tot sake-etiek waargeneem kan word. Net so word 'n skeiding tussen geloof en werk deur sekere bestuurspraktisyns ingeneem. Sulke dualistiese en onderwerpende opvattinge is egter onvoldoende in die lig van die werklike beoefening van internasionale bestuur. 'n Gevallestudie het geopenbaar dat internasionale bestuursteorie en praktisyns gekritiseer kan word vanweë 'n gebrek aan die inagneming van die verbintenis tussen geloof en die bestuurspraktyk. 'n Heroorweging van internasionale bestuurspraktyk sonder die kunsmatige skeiding van geloof en beoefening is noodsaaklik. Dit vereis die ontwikkeling van 'n nie-dualistiese benadering tot die Christelike lewenstyl en 'n kombinasie van konsepsuele en empiriese navorsing om die feitelike praktyk in internasionale bestuurskontekste te ondersoek.

    Palabras clave : Christelike lewenswyse; internasionale bestuurspraktyk; skeiding tussen geloof en werk; nie-dualistiese benadering tot Christelike lewenswyse.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )