SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 número2Institutional identity: A possible solution to the religion in/and education quandary índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Koers

    versión On-line ISSN 2304-8557versión impresa ISSN 0023-270X

    Resumen

    SIMONS, Petrus. Adam Smith se bydrae tot sekularisering. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.2, pp.02-03. ISSN 2304-8557.

    Hierdie artikel het verskeie beslissende temas in Adam Smith se filosofie ondersoek met die doel om sy bydrae tot die sekularisering van die Westerse samelewing uit te lig en te assesseer. Die artikel, wat vanuit die perspektief van die Reformatoriese filosofie geskryf is, begin met 'n kort biografie en skets van Adam Smith se invloed op die moderne samelewing, gevolg deur 'n opsomming van Ponti Venter se siening van Smith. Dit skep die toneel vir 'n bespreking van Adam Smith se projek, sy metode, asook sy siening oor sisteme, die filosofie van geskiedenis en die konsep van filosofie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )