SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número1-2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

JANSEN, C.A.; PRETORIUS, F.J.  y  VAN NIEKERK, E.J.. Onderwys en die rol van die kerk in Afrika: Trie relevante aspekte. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.1-2, pp.67-85. ISSN 2304-8557.

In hierdie artikel word gepoog om 'n begronde regverdiging vir groter kerklike betrokkenheid in die voorsiening van formele onderwys, HIV- en VIGS-opvoeding en leierskapsopleiding in Afrika te gee. Dit word gedoen aan die hand van 'n fundamentele refleksie oor die rol van die kerk in opvoeding/ onderwys, asook 'n kort uiteensetting van die uitdagings met betrekking tot formele onderwys, HIV en VIGS en leierskap in Afrika.

Palabras clave : formele onderwys in Afrika; kerk en onderwys in Afrika; leierskapsopleiding; opvoeding; HIV en VIGS.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons