SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Koers

    versión On-line ISSN 2304-8557versión impresa ISSN 0023-270X

    Resumen

    VAN DER WALT, J.L.; MENTZ, P.J.; BREED, J.A.  y  COETSEE, L.D.. Performatiwiteit en die hedendaagse skool(hoof). Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.3, pp.469-487. ISSN 2304-8557.

    Op grond van waarnemings op die terrein van onderwysbestuurswetenskap, insluitende die resultate van 'n empiriese ondersoek, is tot die gevolgtrekking gekom dat skole en hulle hoofde deesdae neig om deur die eise van performatiwiteit verswelg te raak, dit wil sê die eis dat hulle in meetbare terme moet presteeren hulle aan die kultus van "efficiency and effectiveness" behoort te onderwerp. Na 'n kort beskrywing van onlangse verwikkelings en veranderings in skole en in die werk van skoolhoofde word na die bevindings voortvloeiend uit die empiriese ondersoek verwys. Dit word opgevolg deur 'n bespreking van drie kernbesware teen performatiwiteit op skole en op die werk van skoolhoofde, te wete die reduksionisme wat dit vooronderstel, die onpedagogiese neigings wat dit inhou en die negatiewe uitwerking daarvan op die skool as samelewingsverband. Die bespreking geskied vanuit 'n Christelik-reformatoriese denkraamwerk.

    Palabras clave : onderwysbestuur opvoedingsfilosofie performatiwiteit skool.

            · resumen en Inglés     · texto en Alemán     · Alemán ( pdf )