SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.51 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    MAMASHELA, Mothokoa. 'n Oorsig van die problem ervaar deur nie-lid eggenote in die verkryging van toegang to hul helfte van pensioenbelang deur die loop van egskeiding in Suid-Afrika. De Jure (Pretoria) [online]. 2018, vol.51, n.1, pp.17-34. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2018/v51n1a2.

    Die deel van 'n gedeelde pensionbelang deur voormalige (maar geskeide) eggenote in gemeenskap van goedere is die onderwerp van geweldige debat in die regsgemeenskap. Die knelpunt is die betekenis en interpretasie van die wetgewing wat hierdie pensioenbelang in 1989 ingestel het. Het die wetgewing bloot net gedien as 'n kodifikasie van die reg soos op daardie stadium, of het dit nuwe beginsels in die egskeidingsreg ingevoer? Hierdie regsonsekerheid het 'n daadwerklike impak gehad op die lid-eggenoot se pensioenbelang. Die einddoel van hierdie artikel is om te besin oor die debat as agtergrond vir die bespreking van sommige van die probleme ervaar deur nie-lid eggenote in die gebruik van hulle deel van die pensioenbelang na afloop van egskeiding.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )