SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    MASEKO, Thembinkosi Wilson. 'n Ondersoek na die verwesenliking van gevangenes se reg tot voldoende mediese sorg in terme van die Suid Afrikaanse Grondwet, 1996. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.2, pp.263-280. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n2a4.

    Suid Afrika se grondwetlike demokrasie waarborg onder andere gevangenes se reg tot voldoende mediese sorg. Sedert die inwerkingtreding van die Grondwet, het die staat en howe 'n kritieke rol gespeel ten einde te verseker dat die reg na behore gerealiseer word. Hierdie rol word duidelik geïllustreer deur die betrokke sake wat die reg direk of indirek oor die laaste twintig jaar afgedwing het, sowel as die maatreëls wat deur die staat aangeneem is. Daar word egter nie ten volle gevolg gegee aan hierdie reg nie, aangesien daar sommige struikelblokke is wat die vooruitgang belemmer wat die staat gemaak het om aan hierdie reg gevolg te gee, en tot 'n sekere mate sien die howe, by die interpretasie, die prosedure vir die uitleg van die Handves van Regte wat aan die Grondwet voldoen, oor die hoof.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )