SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    BEKKER, JC  y  BUCHNER-EVELEIGH, M. Die regsaard van aanvullende gebruiklike huwelike. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.80-96. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a5.

    Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike is 'n kernkomponent van Suid-Afrika se plurale regsbestel. Bykomstig tot die huwelike deur die Wet geskep, is daar egter ook ander, huwelike, wat as "aanvullende" huwelike beskryf sou kon word. Hierdie huwelike val uiteen in verskeie kategorieë, nl. 'n huwelik gesluit tussen twee vroue om die baar van kinders vir 'n betrokke lapa, huis of kraal te bewerkstellig; sororate huwelike; leviraatshuwelike; en, laastens, ukungena. In hierdie artikel word elk van bogenoemde bespreek en word daar, kortliks, ondersoek ingestel na die vraag of hierdie huwelik as sodanig erken kan word binne die bestek van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike en die Handves van Regte.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )