SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    JOUBERT, EP  y  LOUBSER, A. Uitvoerende direkteure in ondernemingsredding: Werknemers of iets anders?. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.1, pp.95-104. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n1a6.

    Die Maatskappywet 71 van 2008 verleen uitgebreide magte en regte aan die werknemers van 'n maatskappy wat in ondernemingsredding verkeer. Afgesien van die regte wat aan die werknemers verleen word in hul hoedanigheid as geaffekteerde persone en as moontlike skuldeisers vir onbetaalde vergoeding, verkry hulle ook spesiale regte bloot weens die feit dat hulle werknemers is. Daar bestaan voldoende gesag vir die standpunt dat die uitvoerende direkteure van 'n maatskappy ook werknemers van die maatskappy is. Die vraag wat in hierdie artikel aangespreek word is of uitvoerende direkteurs dus ook outomaties al die regte en magte verkry wat aan werknemers verleen word wanneer hul werknemer-maatskappy in ondernemingsredding geplaas word. Daar word gekyk na sommige van hierdie regte en magte en die effek wat dit op die ondernemingsredding kan hê.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )