SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    MARUMOAGAE, Motseotsile Clement. Die leerstuk van die verbeurdverklaring van vermoënsregtelike voordele in Suid-Afrika en 'n kritiese ontleding van die konsep van onbehoorlike voordeel. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.1, pp.85-100. ISSN 2225-7160.

    Hierdie artikel poog om die verbeurdverklaring van vermoëensregtelike voordele van die huwelik in die Suid-Afrikaanse reg volledig te bespreek. Die Suid-Afrikaanse howe is gereeld genader om sulke bevele in egskeidings sake te maak vandat die Romeins-Hollandsereg in Suid-Afrika aangeneem is. Hierdie kwessie is eers in 1979 in die Wet op Egskeidings artikel 9(1) gereguleer. Hierdie artikel fokus spesifiek op artikel 9(1) van die Wet en bespreek die faktore wat die howe in ag mag neem as verbeurdverklaringsbevele toegestaan word. Daar word egter geargumenteer dat die howe gevaal het om artikel 9(1) behoorlik te interpreter, aangesien hulle nie riglyne in verband met die betekenis van "onbehoorlike voordeel" (soos dit in die wetsartikel verskyn) voorsien het nie.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )