SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    MAWDSLEY, Ralph D.. Regskwessies met betrekking op kuber-spraak in die Verenigde State. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.1, pp.1-19. ISSN 2225-7160.

    Sake wat oor leerders se vryheid van uitdrukking handel het oor die afgelope vier dekades die federale- en staatshowe se aandag geëis. Tot en met die laaste dekade was hierdie kwessies se fokus op leerder-uitdrukking by skole of by skoolaktiwiteite. Meer onlangs het die howe egter 'n stryd begin voer met leerder-uitdrukking wat nie op die skoolperseel geskep of gelewer is nie, liewer, kuber-spraak wat buite die skoolterrein geskep is maar toegang daarna word by die skool verkry. 'n Uitdaging vir die aanspreek van kuber-spraak is dat die persoon wat toegang tot die kuber-spraak verkry iemand anders kan wees as die persoon wat die inhoud daarvan geskep het. staats- en federale howe moes hierdie kuber-spraak uitdaging met konstitusionele vryheid van uitdrukking toetse aanspreek wat vir uitdrukking direk op die skoolperseel of by skoolaktiwiteite ontwerp is. Die gevolglike vonnise het tot 'n verwarrende waterval van interpretasie gelei, waar die uitkoms kan afhang van watter Hoogeregshof leerder-uitdrukking sake op gesteun word as presedent. Die implikasies van interpretasies van grondwetlikereg aangaande vrye spraak het 'n impak op die gesag van skooldistrikte om gedragskodes neer te lê en af te dwing, leerder-uitdrukking regte, en die reg van ouers om hul kinders se opvoeding rigting te gee.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )