SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    MAWDSLEY, Ralph D  y  BECKMANN, Johan. Taal- en Kultuurbeperkings in K-12 Nie-openbare Skole in die Verenigde State: 'n Verkenning van die Reikwydte van Federale Nie-diskriminasie Wetgewing en Implikasies vir Suid-Afrika. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.1, pp.310-344. ISSN 2225-7160.

    In hierdie artikel ondersoek en vergelyk ons aspekte van die beperking sowel as die beskerming van taal- en kultuurregte in skoolverband (onafhanklike skole in die Verenigde State en openbare skole in Suid-Afrika). Ons doen dit deur grondwetlike en ander bepalings te bespreek en geselekteerde regspraak in die twee lande onder die vergrootglas te plaas. Ons ondersoek ook die samehang of gebrek aan samehang tussen die konsepte taal en kultuur in wetgewing en in regspraak. Ten slotte dui ons enkele besluitnemings- en bestuursimplikasies vir rolspelers in die onderwys aan en oorweeg ons ook die rol wat wetgewing en regspraak sou kon speel in die voortbestaan of ondergang van minderheidstale en -kulture.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )