SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    HULME, David  y  PETE, Stephen. Houston, ons het 'n probleem! Gapings, glipsies en goggas in onlangse wysigings aan die siviele prosesreg in landdroshowe. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.2, pp.359-378. ISSN 2225-7160.

    Die tempo van verandering op die gebied van siviele prosesreg het onlangs toegeneem. Grootskaalse verandering gaan egter dikwels gepaard met verwarring en ontwrigting. Merkwaardige veranderinge aan die struktuur en funksionering van die land se landdroshowe het onlangs 'n reeks "gapings, glipsies en goggas" tot gevolg gehad. Die aard en omvang van hierdie "gapings, glipsies en goggas" dui op 'n kommerwekkende ontwikkeling, naamlik dat onvoldoende sorg en aandag geskenk blyk te word gedurende die proses van wetsontwerp en opstel van regulasies. Indien dit nie aangespreek word nie, mag die verskeie probleme waarop hierdie artikel dui, selfs die toekomstige vlot transformasie van die Suid-Afrikaanse regstelsel verhinder.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )