SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    De Jure Law Journal

    versión On-line ISSN 2225-7160versión impresa ISSN 1466-3597

    Resumen

    BACHMANN, Sascha Dominik  y  FROST, Tom. Kolonialisme, geregtigheid en die oppergesag van die reg: 'n Suider-Afrikaanse en Australiese verhaal. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.2, pp.306-328. ISSN 2225-7160.

    Kolonialisme het 'n groot impak op die regstelsels van lande regoor die wêreld gehad. Die historiese impak van die Britse Ryk kan vandag nog steeds gevoel word in lande so uiteenlopend soos Australië en Suid-Afrika. Hierdie impak word in beide hierdie lande ondersoek, in sowel sy historiese vorm van rassediskriminasie, as die moderne gevolge van die koloniale verlede. Hierdie artikel ontleed hoe formele opvattings van die oppergesag van die reg en regsekerheid, pogings om geregtigheid vir gedane historiese onreg te bewrkstellig, kan ondermyn. Voorbeelde hiervan kan gevind word in die Aboriginal grondregte litigasie in Australië, sowel as litigasie in die Verenigde State van Amerika onder die Alien Tort Act.

            · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )