SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número3Exploring factors that influence the mainstreaming of gendered energy interventions in poor urban environments: a structured literature reviewProduction scheduling heuristics for frequent load-shedding scenarios: a knowledge engineering approach índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    PARSHOTAM, H.  y  NEL, G.S.. Diagnosis prediction using knowledge graphs. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.3, pp.111-125. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-3-2941.

    Konsultasies tussen dokters en pasiënte vorm die basis van die interaksie tussen beide partye, en lê die grondslag waarop toepaslike behandeling toegedien kan word. Vooruitgang in masjienleer-, inligting- en kommunikasietegnologieë het gesondheidsorgpraktisyns in staat gestel om die wyse waarop data vasgelê en ontleed word tydens hierdie inligtingryke vergaderings te verbeter. Die ware potensiaal van kliniese data kan slegs verwesenlik word indien kliniese databronne gesintetiseer word in 'n toepaslike data-voorstelling en modelleringsbenadering. Een so 'n benadering is 'n die sogenaamde kennisgrafiek (KG). Die doel in hierdie artikel is om konsultasieverwante data in 'n KG te modelleer en daarna om grafiekmasjienleertegnieke te gebruik om afwesige skakels tussen entiteite in die grafiek te identifiseer deur skakelvoorspelling, en sodoende addisionele besluitsteun aan die dokters te verskaf. 'n Gevallestudiedatastel wat 'n lys van pasiënte, hul onderskeie toestande en hul medikasie bevat, vorm die basis van die algoritmiese analise wat uitgevoer word.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )