SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número1A fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliersPrioritising the practices that influence the operational performance of manufacturing organisations using hybrid AHP-TOPSIS analysis índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    BOTHA, S.; FOURIE, J.  y  KLOPPERS, C.P.. Evaluating the accuracy of a digital correlation system to predict the fatigue failure of additively manufactured parts. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.61-71. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-4-2736.

    Interne defekte wat tydens die laagvervaardiging van direkte metaal laser-sintering vorm kan 'n beduidende invloed hê op die vermoeidheid van Ti-6Al-4V onderdele. Mikrofokus rekenaar-tomografie (RT) word algemeen gebruik om insig te bekom oor die vermoeidheid eienskappe van onderdele deur die interne defekte wat gevorm het tydens die laser sintering proses te ondersoek. Die is nie haalbaar om alle onderdele in die voorsieningsketting vir mikrofokus-RT te stuur om die verwagte vermoeidheid te ondersoek nie; daarom moet ander alternatiewe oorweeg word. Een benadering sou wees om onderdele te ontleed deur middel van 'n kort vermoeidheidstoets wat gebruik maak van 'n digitale beeldkorrelasiestelsel wat areas op dele waar oormatige vervorming op onderdele plaasvind, op te spoor. Die akkuraatheid waarmee die digitale beeldkorrelasiestelsel kan voorspel waar en wanneer 'n toetsmonster sou breek tydens 'n vermoeidheid toets is in die studie ondersoek. Eksperimentele data het getoon dat die sisteem die falings punt by die vermoeidheid halfleeftyd akkuraat kon voorspel in slegs 10% van die toetsmonsters wat ondersoek was. In 25% van die toetsmonsters kon die stelsel die falingspunt akkuraat voorspel net voordat die toetsmonster breek.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )