SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número1The cost benefit analysis of reduced wear bandsawsUnlocking opportunities in manufacturing operations management systems: a proposed framework índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    HATHORN, F.K.; DE KOCK, I.H.  y  WASSERMAN, E.. Decision support for clinical laboratory test requisition: the utility of ICD-10 coding. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.1, pp.16-24. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-1-2556.

    Hierdie studie het die moontlikheid ondersoek van 'n sterk verband tussen ICD-10-kodes en die paneel kliniese laboratoriumtoetse wat gevra word. Besluitboom-leerbeginsels was gebruik om vas te stel of eienskappe van rekwisisiegebeurtenisse 'n nuttige verband met laboratoriumtoetse gehad het. 'n Aanbevelingstelsel was ontwerp en getoets deur die gebruik van ICD-10-kodes as 'n kernvoorspeller. Die resultate het 'n gemiddelde rekwisisie-akkuraatheid van 74 persent getoon. As so 'n stelsel geïmplementeer word, kan gesondheids-werkers uit 'n wye en toeganklike poel kennis trek wanneer hulle kliniese laboratoriumtoetse moet kies, wat die doeltreffendheid van kliniese laboratorium-bedrywighede sal verbeter.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )