SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número3Parametric mandible reconstruction plate índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    TSHABALALA, N.V.; NYEMBWE, K.D.  y  VAN TONDER, P.J.M.. Optimisation of a resin-coated chromite sand for rapid sand casting applications. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.290-298. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2665.

    Toepassings van driedimensionele druk tot sandgietery is oor die laaste twee dekades gevestig. Silikasand geniet voorkeur as die gietvormmateriaal, omdat dit volop en koste-effektief is. Silikasand het egter verskeie tegniese beperkings, onder andere hoë termiese uitsetting, lae vuurvastheid en termiese geleiding. Dit is dus nie vir alle gietstukke gepas nie. Ander vuurvaste sandsoorte is beskikbaar, insluitend chromietsand. Chromietsand is volop beskikbaar in Suid-Afrika. 'n Ontleding van die fisiese en chemiese eienskappe van 'n in-laboratorium bedekte, plaaslik verkrygbare chromietsand is uitgevoer deur bestaande gietery toetse. Die toetse beskryf die gehalte en geskiktheid van silika materiale vir blits sandgietery toepassings. Die resultate van hierdie studie dra by tot die optimering van die parameters vir die vervaardiging van harsbedekte chromietsand en die gebruik daarvan in toevoegingsvervaardiging met 'n VoxelJet VX 1000 drukker.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )