SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número1Modularisation as a competitive criterion in industries manufacturing machinery and equipment in BrazilA framework for an industrial engineering learning facility paradigm toward Industry 4.0 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    FAN, P.H.  y  CHANG, W.L.. Developing a sustainable business excellence model and discussing key factors. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.105-118. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2397.

    Baie maatskappye oorweeg die volhoubaarheid van die samelewing en die omgewing om volhoubare groei te behaal en mededingendheid te behou. Sodoende aanvaar hulle die besigheidsuitnemendheid riglyn van gehalte toekennings om totale gehaltebestuur aktiwiteite te bevorder. Hierdie studie het die Malcolm Baldrige nasionale gehalte toekennings se kriteria vir besigheidsuitnemendheid gebruik. Hierdie kriteria is aangevul deur die Dow Jones volhoubaarheidsindekse. Tellingkriteria is aan die hand hiervan voorgestel en die graad van oorsaak en korrelasie tussen evalueringskriteria is bespreek. Die sleutelfaktore is ondersoek om maatskappye met 'n verwysing vir die nastrewing van volhoubare besigheidsuitnemendheid te verskaf.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )