SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número1Innovation for inclusive development: mapping and auditing the use of ICTs in the South African primary education systemImplementation of machine learning techniques for prognostics for railway wheel flange wear índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    REDDY, C.E.; PADAYACHEE, J.  y  BRIGHT, G.. Development and analysis of reconfigurable robotic end-effector for machining and part handling. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.56-70. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2293.

    Gevorderde robot stelsels is 'n Industrie 4.0 bemagtiger in slimfabrieke. Industriële robot manipuleerders vereis 'n eindeffek werktuig om take te verrig. Die doel van hierdie studie was om 'n herkonfigureerbare robot eindeffek werktuig vir masjinering en onderdeel hantering na te vors en te ontwikkel. 'n Herkonfigureerbare, tweedoelige ontwerp verwyder tydsame werktuigwisseling. Hierdie artikel bespreek die meganiese konseptualisering, detailontwerp, vervaardiging en toets van die eindeffekwerktuig en spilsisteem. Die konsep gebruik n aanpasbare, kabelgedrewe greepstelsel in samewerking met n kompakte, liggewig frees stelsel wat nie-ysterhoudende metale kan masjineer. Die resultate demonstreer die veelsydigheid en hoë styfheid van die greepstelsel. 'n Eksperimentele ondersoek het die invloed van herkonfigureerbaarheid op die spil dinamika aangetoon. Die dinamiese respons van die greepstelsel tydens masjinering is ook eksperimenteel ondersoek om die uitvoerbaarheid van n tweedoelige ontwerp te evalueer. Die stabiliteit van die stelsel word deur middel van stabiliteit lob diagramme aangedui.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )