SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número1Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the Congo índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    SRIMATHI, K.  y  NARASHIMAN, K.. Leadership styles and their impact on lean six sigma practices in Indian industries. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.1-13. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2323.

    Hierdie studie ondersoek die impak van verskillende leierskapstyle op die Lenige Ses-Sigma praktyke van vervaardiging- en diensverskaffings-nywerhede in Indië. Die verhoudings tussen verskillende leierskapstyle en Lenige Ses-Sigma praktyke is bepaal deur Welch se toets en regressie analise. Welch se toets het bewys dat daar 'n noemenswaardige verskil tussen die twee sektore is in die geval van instrumentele en ondersteunende leierskap. Daar is egter geen noemenswaardige verskil vir die deelnemende leierskapstyl wanneer Lenige Ses-Sigma beoefen word nie. Die resultate van Welch se toets toon dat diensverskaffingsnywerhede meer in Lenige Ses-Sigma praktyke belangstel. Die resultate toon ook dat die verhoudings tussen die verskillende leierskapstyle noemenswaardig is vir beide van hierdie sektore in Indië. Hierdie bevindinge kan moontlik verseker dat Lenige Ses-Sigma praktyke in Indië verbeter word.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )