SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número4Aligning industrial engineering education with industry through atomic curriculum manipulationFactors affecting the location of economic activities: a multi-disciplinary review and conceptual framework índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    PEACH, R.H.  y  VISSER, J.K.. Measuring human factors in maintenance: a literature review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.104-114. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-2325.

    Strategieè vir die bestuur van menslike faktore is goed gedokumenteer in die instandhouding vakgebied, sowel as in die menslike wetenskaplike gebied. Daar is egter baie onsekerheid oor watter indikatore en metings gebruik moet word in die beskikbare literatuur. Dit is ook onduidelik hoe om hierdie metings te integreer in die tradisionele instandhoudings prestasie-model. Hierdie artikel dien as 'n literatuuropsomming oor menslike faktore in instandhouding. 'n Sistematiese opsomming van die literatuur in terme van die instandhouding menslike faktore waarna daar die meeste in die literatuur na verwys word, toon dat daar 'n sterk statistiese korrelasie met die HFAcS-ME raamwerk bestaan. As gevolgtrekking, word 'n hièrargiese instandhouding prestasie-model geillustreer wat bogenoemde instandhouding menslike faktore inkorporeer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )