SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número4Integrated logistics support in high-technology complex systems that are used beyond their designed lifeMeasuring human factors in maintenance: a literature review índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    CHIKASHA, P.N.; RAMDASS, K.; MOKGOHLOA, K.  y  MALADZHI, R.W.. Aligning industrial engineering education with industry through atomic curriculum manipulation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.92-103. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-2393.

    Kurrikulum is die primêre faktor wat die bekwaamheid en vaardigheidsvlak van gegradueerde bedryfsingenieurs definieer soos hierdie individue die universiteit verlaat en 'n dinamiese industrie betreè wat bei'nvloed word deur maatskaplike-, omgewings- en politiese kwessies. As die kurrikulum nie aanpasbaar is nie word die gehalte van hul opleiding benadeel. Hierdie artikel stel 'n starre-geraamte buigsame-liggaam benadering voor waarbinne die argitektuur van die bedryfsingenieurswese kurrikulum rigied is, maar met die nodige aanpasbaarheid om die nodige mikro komponente aan te pas by die industrie se behoeftes. Die artikel ondersoek dus die potensiaal vir atoomvlak kurrikulum manipulasie eerder as molekuulvlak manipulasie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )