SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número3Selection of sustainable supplier(s) in a paint manufacturing company using hybrid meta-heuristic algorithm índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    HUGO, E.L.  y  HOLM, J.E.W.. Synthesis and evaluation of an Industry 4.0 control room. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.1-12. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2423.

    Die tegnologiese wêreld ontwikkel voortdurend en industrieë wêreldwyd moet aanpas by die tempo van verandering. Die mensdom is in die middel van 'n vierde industriële rewolusie gewikkel en daar is sprake van 'n vyfde rewolusie in sektore waar menslike interaksie krities is. Beheerkamers vorm 'n belangrike funksionele element van baie industrieë, wat die vraag na vore bring oor die toepaslikheid van Industrie 4.0 tegnologie in 'n moderne beheerkamerstelsel. Die fokus van hierdie studie sluit die definisie van 'n veralgemeende bedryfsargitektuur van 'n regte-wêreld beheerkamer in, met inagneming van gebeurlikheidsbestuurfunksies - die huidige of 'AS-IS' model. Die impak van intelligente tegnologie op 'n tipiese beheerkamer se bedryf word holisties gemodelleer (die toekomstige of 'TO-BE' model) en word vergelyk met kontemporêre beheerkamers om die ontwerpsoorwegings van 'n toekomstige beheerkamer te ontgin.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )