SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número1Implementation of machine learning techniques for prognostics for railway wheel flange wearImplementation framework for automotive technology: how to introduce hybrid and electric vehicles into automotive production lines índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    DE LIMA NUNES, F. et al. Modularisation as a competitive criterion in industries manufacturing machinery and equipment in Brazil. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.93-109. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-1-2207.

    Die doel van hierdie studie is om die mededingendheidskriteria wat, saam met modularisering, die differensiasiestrategie in die masjinerie en toerusting vervaardigingsindustrie in Brasilië beïnvloed het. Hierdie meningspeiling gebaseerde navorsing het gebruikgemaak van strukturele vergelyklingsmodelering om die data te ontleed. 236 reaksies is vanaf deelnemers verkry, met 'n verskeidenheid van rolle in die bedryf, naamlik direkteure, bestuurders, koördineerders en toesighouers. Die resultate van die steekproef toon dat toegepaste modularisering 'n positiewe invloed op die mededingendheidskriteria, insluitend innovasie, gehalte, en buigsaamheid, gehad het. Dit het egter nie 'n noemenswaardige invloed op afleweringskoste of vertoningskriteria gehad nie. Aangesien dit aan die hand van n nie-stogastiese steekproef afgelei is, is die resultate nie veralgemeenbaar nie. Die resultate is beperk tot die masjinerie en toerusting vervaardigingsindustrie in Brailië.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )