SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MATSENJWA, B.; GROBBELAAR, S.S.  y  MEYER, I.A.. Pro-Poor Value Chains For Small Scale Farming Innovation: Sustainability Improvements Through ICT. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.156-171. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2176.

    Die sukses van kleinboere in armoedeverligting-gerigte waarde-kettings word beperk deur, o.a., regeringsbeleid, navorsing en opleiding, gemeenskap uitdagings, en die gehalte van bestaande inligting- en kommunikasiehulpmiddels. Effektiewe strategieë om toegang tot, en die gebruik van, inligting- en kommunikasie-hulpmiddels deur kleinboere te bevorder is bespreek. 'n Literaturstudie en kenner meningspeiling is gebruik om die kernfaktore wat toegang en gebruik bevorder te identifiseer en evalueer. Investering in die ontwikkeling van inligting- en kommunikasiehulpmiddels vir kleinboerontwikkeling is nodig om dit gebruikersvriendelik te maak. Navorsing oor eenvoudiger, toepasliker tegnologie om die aanvaarding en gebruik van hierdie hulpmiddels in waardekettingontwikkeling te bevorder is ook nodig.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )