SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    BUGWANDEEN, K.  y  UNGERER, M.. Exploring the design of performance dashboards in relation to achieving organisational strategic goals. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.161-175. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-2-2021.

    Die onvoldoende deel van inligting en ondoeltreffende monitering is struikelblokke tot die uitvoer van Strategie in 'n organisasie. Verrigtingspaneelborde is 'n inligtingstelsel hulpmiddel wat gebruik word om 'n organisasie se strategie te omskryf na doelstellings, maatstawwe, inisiatiewe en take vir elke groep en individu in die organisasie. Baie organisasies sukkel egter om paneelborde suksesvol te implementeer. Die primêre doelstelling van hierdie navorsing is om die ontwerp van verrigtingspaneelborde en hul dienooreenkomstige vermoë om strategiese doelstellings te help bereik te bestudeer. 'n Literatuurstudie het verpligte kriteria vir paneelbord-ontwerp onthul. Paneelborde is 'n besigheid-bemagtigingshulpmiddel en hulle sukses berus by 'n gestruktureerde ontwikkelingsproses met voldoende betrokkenheid van belanghebbendes.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )