SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número1Proposed business process improvement model with integrated customer experience managementDevelopment of a project management methodology for the consulting engineering industry índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    OLANREWAJU, O.A.. Multiplicative LMDI approach to South Africa's industrial energy consumption. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.69-77. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-2037.

    Suid-Afrika se vervaardigingsindustrie het gelei tot die huidige vlak van industrialisering. Energie speel 'n belangrike rol in so 'n geval. Hierdie studie fokus daarop om die bydraende faktore wat verantwoordelik is vir die energieverbruik in die Suid-Afrikaanse vervaardigingsindustrie te ontleed en te verstaan. Die tydperk van 1970 tot 2016 word by hierdie studie ingesluit. Twee verskillende metodes om die bydraende faktore te verstaan is strukturele ontbindingsanalise en indeks ontbindingsanalise. Die laasgenoemde is vir hierdie studie ingespan. Die logaritmiese gemiddelde verdelingsindeks (LMDI) is aangepas vir die analise. Die energie-verbruik van die vervaardigingsektor is opgedeel in die aktiwiteit-, struktuur- en intensiteit-effekte. Resultate toon dat beide die intensiteit- en die struktuur-effekte bydra tot die land se energie doeltreffendheid deur onderskeidelik 3.10 en 1.73 persent. Daarteenoor het aktiwiteit-effekte bygedra tot 'n 8.04 persent toename in industriële energieverbruik. Die empiriese bevindings in hierdie studie ondersteun beleidsinisiatiewe wat fokus op industriële aktiwiteite om sodoende energie doeltreffendheid aan te vul.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )