SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    MOSHESH, R.; NIEMANN, W.  y  KOTZE, T.. Enterprise risk management implementation challenges: A case study in a petrochemical supply chain. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.230-244. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1782.

    Verskeie risikobestuursbenaderings is deur organisasies aanvaar om die negatiewe impak van risiko's te verminder of uit te skakel. Een sodanige benadering is onderneming risiko bestuur (ORB). Implementering uitdagings kan egter sulke benaderings minder effektief maak. Die doel van hierdie enkel gevallestudie was om die ORB-implementering uitdagings in die voorsieningsketting van 'n petrochemiese firma te verken. Die data-insamelingsmetode wat gebruik was is semi-gestruktureerde onderhoude. Die bevindinge toon dat daar in die organisasie 'n wanbelyning bestaan tussen die onderskeie sleutelbelanghebbendes wat verantwoordelik is vir, of invloedryk is in, ORB-implementering. Die studie het bevind dat die sukses van die ORB-implementering beïnvloed word, indien die implementering nie met die gepaste aanpassing van die behoeftes en strategie van 'n komplekse voorsieningsketting van 'n petrochemiese onderneming gepaard gaan nie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )