SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    South African Journal of Industrial Engineering

    versión On-line ISSN 2224-7890

    Resumen

    LUTTERS, E.. Pilot production environments driven by digital twins. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.40-53. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2047.

    Om produksie-omgewings te ontwikkel, vereis gesamentlike besluitneming deur belanghebbendes uit baie dissiplines op verskillende vlakke van aggregasie, weens die beduidende, onvoorspelbare, en riskante beleggings betrokke. Proeffabrieke bied 'n platform om (dele van) 'n produksie omgewing te ontwikkel, te toets, te verbeter, en op te skaleer. Hulle bestaan uit fisiese en virtuele komponente wat geïntegreer is gebaseer op die digitale tweeling konsep. Hierdie konsep verskaf waarnemings/metings (in situ en ex situ) met modellering en simulasie van bestaande en nuwe hulpbronne/prosesse op operasionele, taktiese, en strategiese vlakke. Virtuele gebruikerkoppelvlakke vul die proeffabriek aan om 'n insiggewende basis te bied vir besluitneming vir alle betrokkenes en belanghebbendes.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )